Huis en troeteldiere oppas
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Ria Misselhorn 0829283918
Skakel ons gerus om die dienste van ‘n betroubare person met verwysings te kry om jou huis en troeteldiere op te pas.
Ons dienste:
1 Dag R350
2 Dae @ R325 = R650
3 Dae @ R300 = R900
4 Dae @ R275 = R1100
5 Dae @ R250 = R1250
10 Dae @ R200 = R2000
Sonneblom Werkerskooperasie-lede bestaan uit diensverskaffers en verbruikers. Ons deel die bande van kultuur, integriteit, uitnemendheid, stiptelikheid en noukeurigheid. Ons sosialiseer en doen besigheid met mekaar, as lede van ‘n geslote groep wat mekaar leer ken en vertrou.
Ria Misselhorn 0829283918 www.sonneblommetjies.co.za
| Terug | Terug na bo |