{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Kobus Cordier 0799291779

Skakel ons gerus om die dienste van ‘n betroubare person met verwysings te kry om onderhoud en herstelwerk in jou huis te kom doen. Die klient koop die materiaal en ons voorsien die arbeid en bestuur.

Dit werk so:

Skriftelike ooreenkoms

Uurlikse / daaglikse tarief

Vooruitbetaling

Afhandel van projek

Tevrede klient

 

Sonneblom Werkerskooperasie-lede bestaan uit diensverskaffers en verbruikers. Ons deel die bande van kultuur, integriteit, uitnemendheid, stiptelikheid en noukeurigheid. Ons sosialiseer en doen besigheid met mekaar, as lede van ‘n geslote groep wat mekaar leer ken en vertrou.

Jacoba Calitz 0765275720 www.sonneblommetjies.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Terug Terug na bo