Karwagdienste
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Kobus Cordier 0799291779
Skakel ons gerus om die dienste van ‘n betroubare persoon met verwysings te kry om motors op te pas by ‘n funksie of partytjie.
Dit werk so:
Skriftelike ooreenkoms
Uurlikse / daaglikse tarief
Vooruitbetaling
Afhandel van projek
Tevrede klient
Sonneblom Werkerskooperasie-lede bestaan uit diensverskaffers en verbruikers. Ons deel die bande van kultuur, integriteit, uitnemendheid, stiptelikheid en noukeurigheid. Ons sosialiseer en doen besigheid met mekaar, as lede van ‘n geslote groep wat mekaar leer ken en vertrou.
Jacoba Calitz 0765275720 www.sonneblommetjies.co.za
| Terug | Terug na bo |