Kenmekaar Bring en Braai - elke Vrydagmiddag
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Kenmekaar Bring en Braai van 5-uur af elke Vrydagmiddag voor die dans.
Bring vleis, drankies, borde, eetgerei.
Ons voorsien vuur, broodjies, slaai, ys en koffie
Koste: R100 (braai en dans)
RSVP: Jacoba 076 527 5720
| Terug | Terug na bo |