Enkellopende Mansdansers
 

Enkellopende mansdansers ouer as 50 welkom as diensverskaffers om met die enkellopende dames te dans by die Hoeka Toeka Langarmdansfunksies.Vul hierdie vorm in om op rekord te kom vir aanstellings per geleentheid. soos benodig.

Indien jy nog nie 'n lid is van Sonneblom Werkerskooperasie nie en nog nie ten minste 100 aandele gekoop het @ R100 nie, sal die eerste R100 betaling gebruik word om jou 100 aandele te koop.

Betaling: R100 per aand / middag en gratis toegang by die funksie.

Drag: Semi-formeel (geen denims, t-hemde, golfhemde of kortbroeke nie).

Voorwaardes:

Stuur 'n kop-en-skouerfoto van jouself per Whatsapp na Jacoba toe op 0765275720, of per epos na admin@sonneblommetjies.co.za toe.

Bring een of twee ekstra hemde saam en trek 'n droe hemp aan indien natgesweet.

Meld ten minste 45 minute voor die dans begin aan vir diens.

Dans met ten minste 20 enkellopende dames by die funksie.

  * Verpligte velde
  * Vertel ons van jouself:
     
  Naam en van:
  Noemnaam:
  Huisadres:
  ID Nommer:
  Rede vir aansoek:
  Selnommer:
  Whatsapp nommer:
     
  Dui aan wat van toepassing is:
     
  Enkellopend
  Kan by dans uitkom
  Hou van dans
  Kan twostep en wals
  Kan Boogie
  Kan ChaCha
  Kan Rhumba
  Kan Swing
  Kan Tango
  Kan Samba
  Wil leer dans
  Woensdagaande beskikbaar
  Vrydagaande beskikbaar
  Saterdagmiddae beskikbaar
  Saterdagaande beskikbaar
     
 


 
Terug Terug na bo